Skip to the content

Woonwa -en kampeerterrein

Woonwapark

Maksimum 6 persone. Onderste kampeerarea. Geen see-uitsig nie.  

Kampeerstaanplekke met krag,  TV-punt (SABC 1, 2, 3 en E-tv), waterkraan en vullisdrom. 

Gemeenskaplike ablusiegeriewe.  

Woonwapar

Maksimum 6 persone. Sommige staanplekke het ’n see-uitsig.  

Kampeerstaanplekke met krag, TV-punt (SABC 1, 2, 3 en E-tv), waterkraan en vullisdrom.  

Gemeenskaplike ablusiegeriewe.