Kennisgewings:
- Vir sekere fasiliteite en vermaak mag daar van tyd tot tyd ’n addisionele koste gehef word.
- OTM op die perseel beskikbaar.
Fasiliteite by Natalia
Koswerf-restaurant
Winkel
Skoonheidsalon
Wassery
Aktiwiteite by Natalia
Strand
Warm buiteswembad
Waterglybaan
Minigholf
Monsterskaak
Vlugbal
Speelparkie
Wipmatte
Speletjieskamer
Besienswaardighede
- Katamaranvaarte
- Dolfynkyk- en seiljagvaarte
- Perderitte op die strand
- uShaka Marine World