Natalia-tariewe

Kennisgewing: ATKV-Natalia-langblypromosie
Neem asseblief kennis dat die ATKV-Natalia-langblypromosie wat op 23 April 2026 gekommunikeer is, herroep is en nie meer geldig is nie.
Die tariewe en aanbiedinge wat deel van hierdie promosie was, is dus nie meer geldig of beskikbaar vir besprekings nie.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief in hierdie verband.

Besprekings en navrae oor beskikbaarheid van akkommodasie word direk by die oord gedoen. 

Vir meer inligting kontak ons sentrale besprekingskantoor by +27 11 919 9092 of die oord by +27 31 916 4545.

*Die jaarlikse prysverhoging vind plaas op 1 Maart.