Aktiwiteite by die oord
- Semi-private strand met haainette en lewensredders
- Elektries verhitte buiteswembad
- Waterglybaan
- Minigholf
- Wipmatte
- Snoeker, potspel en speletjiesarkade
- Visvang
Fasiliteite by die oord
KitsKoswerf-restaurant, geriefswinkel, ’n gemeenskaplike lapa-area en braaifasiliteite.
NEEM KENNIS
Vir sekere fasiliteite en vermaak mag daar van tyd tot tyd 'n addisionele heffing gevra word.
Doendinge in die omgewing
- Katamaranvaarte
- Dolfynkyk- en seiljagvaarte
- Perderitte op die strand
- uShaka Marine World