Bespreek Jou Verblyf

Hertz-motorverhuring - King Shaka Internationale Lughawe
Moet jy ’n motor huur vir jou besoek aan ATKV-Natalia?
ATKV-lede
Sukkel jy om te bespreek?
Ledebesprekings is aanlyn so maklik soos een, twee, drie.
Lede kan met hul lidnommer aanteken, aanbiedings besigtig en besprekings afhandel. Indien jy nog onseker is oor hoe aanlynbesprekings vir lede werk, loer gerus na die video.