Vierbed-woonstel

40 m2

Slaap 4 (maksimum 4 volwassenes)

1 slaapkamer

1 badkamer

Selfsorg


Die eenslaapkamereenheid is aan die seefront geleë en beskik oor ’n slaapkamer met ’n dubbelbed. Die oopplan-leefarea sluit ’n kombuis en eetkamer in, asook ’n slaaparea met twee enkelbeddens.

Die badkamer het ’n bad, stort, wasbak en toilet. Die eenheid is geskik vir ’n maksimum van vier persone.

Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid nie oor lugversorging beskik nie.

Badhanddoeke word voorsien. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoedseep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word in die selfsorgeenhede voorsien.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

TV

Beperkte DStv

Gemeenskaplike braai-area by swembad

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering vir een voertuig