Tweebed-woonstel
![]() |
24 m2 |
![]() |
Slaap 2 (maksimum 2 volwassenes) |
![]() |
1 slaapkamer |
![]() |
1 badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Die oopplan-woonstel beskik oor ’n kamer wat as kombuis, eetkamer en slaapkamer dien. Daar is ’n koningingrootte-bed.
Die en suite-badkamer het ’n stort en toilet. Die woonstel beskik oor lugversorging en is geskik vir ’n maksimum van twee persone.
Badhanddoeke word voorsien. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoedseep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word in die selfsorgeenhede voorsien.
Let wel: Die eenhede se dekor, buite-uitleg en uitsig kan van mekaar verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Lugversorging |
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Gemeenskaplike braai-area by swembad |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering vir een voertuig |





