Sesbed-woonstel
![]() |
47 m2 |
![]() |
Slaap 6 (maksimum 6 volwassenes) |
![]() |
1 slaapkamer |
![]() |
1 badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Die opgeknapte seefront-eenslaapkamereenheid beskik oor ’n koninggrootte-bed en lugversorging in die hoofslaapkamer. Die oopplan-leefarea sluit ’n kombuis en eetkamer in, asook ’n slaaparea met ’n stapelbed (dubbelbed onder en enkelbed bo) en ’n enkel-rolbed.
Die badkamer het ’n stort. Daar is ’n balkon met ’n ingeboude braai. Die eenheid het lugversorging.
Badhanddoeke word voorsien. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoedseep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word in die selfsorgeenhede voorsien.
Let wel: Die eenhede se dekor, buite-uitleg en uitsig kan van mekaar verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Lugversorging |
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Balkon |
![]() |
Ingeboude braai |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering vir een voertuig |





