Kampering: Onderste Terras

100m2

Slaap 6 (Maksimum 6 volwassenes)

Gedeelde ablusies

Selfsorg


Dit is slegs 'n kampplek (stuk buitegrond om op te kamp). Kampplekke is toegerus met 'n waterkraan, elektrisiteit, TV-punt. Slegs plaveisel staanplekke. Hierdie is nie 'n kamer nie. Geen beddens word voorsien nie. Bring jou eie tent of karavaan.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Geriewe

Krag punt

Bring eie braai

Gemeenskaplike braai area by die swembad

Gedeelde ablusies

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 Voertuig