Kampering: Boonste Terras

100 m2

Slaap 6 (maksimum 6 volwassenes)

Gedeelde ablusiefasiliteite

Selfsorg


Dit is slegs 'n kampplek (stuk buitegrond om op te kamp). Kampplekke is toegerus met 'n waterkraan, elektrisiteit, TV-punt. Slegs plaveisel staanplekke. Hierdie is nie 'n kamer nie. Geen beddens word voorsien nie. Bring jou eie tent of karavaan.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Geriewe

Kragpunt

Bring eie braai

Gemeenskaplike braai-area by die swembad

Gedeelde ablusiefasiliteite

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering vir een voertuig