6-slaper woonstel (grondvloer – rolstoel vriendelik)

47m2

Slaap 6 (Maksimum 6 Volwassenes)

1 Slaapkamer

1 Badkamer

Selfsorg


Grondvloer 1-slaapkamer woonstel, geen see-uitsig. Slaapkamer het 'n dubbelbed. Oopplan-leefarea wat dien as kombuis, eetkamer en slaaparea. 1 stapelbed en dubbeldagbed in die leefarea. Die badkamer het 'n rolstoel vriendelike stort. Geen bad in hierdie eenheid. Patio buite. Maksimum 6 mense. 

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Patio

Gemeenskaplike braai area by swembad

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig

Rolstoel Vriendelik