6-slaper woonstel (1 slaapkamer op grondvloer)

47m2

Slaap 6 (Maksimum 6 Volwassenes)

1 Slaapkamer

1 Badkamer

Selfsorg


Grondvloer 1-slaapkamer woonstel, geen see-uitsig. Slaapkamer het 'n dubbelbed. Oopplan-leefarea wat dien as kombuis, eetkamer en slaaparea. 1 stapelbed en dubbeldagbed in leefarea. Die badkamer het 'n bad en stort. Patio buite. Maksimum 6 mense.  

Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid geen lugversorging het nie.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

TV

Beperkte DStv

Gemeenskaplike braai area by swembad

Privaat buite patio area

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig