6-slaper woonstel (1 slaapkamer, balkon en braai)

47m2

Slaap 6 (Maksimum 6 Volwassenes)

1 Slaapkamer

1 Badkamer

Selfsorg


Seefront 1-slaapkamer woonstel, slaapkamer het dubbelbed. Oopplan-leefarea wat dien as kombuis, eetkamer en slaaparea. 1 enkelstapelbed en 1 dubbeldagbed in leefarea. Die badkamer het 'n bad en stort. Balkon met ingeboude braai. Maksimum 6 mense.

Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid geen lugversorging het nie.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

TV

Beperkte DStv

Balkon

Braai 

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig