5-slaper woonstel (2 slaapkamers)
![]() |
43m2 |
![]() |
Slaap 5 (Maksimum 5 Volwassenes) |
![]() |
2 Slaapkamers |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Woonstel met 2 aparte slaapkamers. Dubbelbed in hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens in 2de slaapkamer. Enkelslaapbank in leefarea. Badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Geen see-uitsig nie. Maksimum 5 mense.
Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid geen lugversorging het nie.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Gemeenskaplike braai area by swembad |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |