5-slaper woonstel (1 slaapkamer, stort en balkon)

51m2

Slaap 5 (Maksimum 5 Volwassenes)

1 Slaapkamer

1 Badkamer

Selfsorg


1-slaapkamerwoonstel met 'n dubbelbed in slaapkamer. Eenheid het 'n oopplan-leefarea wat dien as kombuis, eetkamer en slaaparea (1 enkelstapelbed en 1 enkelslaapbank). Die badkamer het 'n stort. Geen see-uitsig nie. Balkon, geen braai. Maksimum 5 mense. 

Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid geen lugversorging het nie.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

TV

Beperkte DStv

Balkon

Gemeenskaplike braai area by swembad

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig