5-slaper woonstel (1 slaapkamer en stort)
|  | 51m2 | 
|  | Slaap 5 (Maksimum 5 Volwassenes) | 
|  | 1 Slaapkamer | 
|  | 1 Badkamer | 
|  | Selfsorg | 
1-slaapkamer woonstel met dubbelbed in slaapkamer. Eenheid het oopplan-leefarea wat dien as kombuis, eetkamer en slaaparea. 1 enkelstapelbed en 1 enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort. Geen see-uitsig nie. Maksimum 5 mense.
Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid geen lugversorging het nie.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
|  | TV | 
|  | Beperkte DStv | 
|  | Gemeenskaplike braai area by swembad | 
|  | Ten volle toegeruste kombuis | 
|  | Gratis Wi-Fi | 
|  | Gratis parkering: 1 voertuig | 
