3-slaper woonstel (1 slaapkamer, stort en gedeeltelike see-uitsig)
![]()  | 
 35m2  | 
![]()  | 
 Slaap 3 (Maksimum 3 Volwassenes)  | 
![]()  | 
 1 Slaapkamer  | 
![]()  | 
 1 Badkamer  | 
![]()  | 
 Selfsorg  | 
Seefront 1-slaapkamer woonstel met 'n dubbelbed in slaapkamer. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea wat dien as kombuis, eetkamer en addisionele slaapplek (enkelslaapbank). Badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Maksimum 3 mense.
Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid geen lugversorging het nie.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]()  | 
 TV  | 
![]()  | 
 Beperkte DStv  | 
![]()  | 
 Gemeenskaplike braai area by swembad  | 
![]()  | 
 Ten volle toegruste kombuis  | 
![]()  | 
 Gratis Wi-Fi  | 
![]()  | 
 Gedeeltelike see-uitsig  | 
![]()  | 
 Gratis parkering: 1 voertuig  | 
                    




