3-slaper woonstel
![]() |
35m2 |
![]() |
Slaap 3 (Maksimum 3 Volwassenes) |
![]() |
1 Slaapkamer |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
1-slaapkamerwoonstel met 'n dubbelbed in slaapkamer. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea wat dien as kombuis, eetkamer en addisionele slaapplek (enkelslaapbank). Badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Geen see-uitsig nie. Maksimum 3 mense.
Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid geen lugversorging het nie.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Gemeenskaplike braai area by swembad |
![]() |
Ten volle toegruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |