2-slaper woonstel met lugversorging

24m2

Slaap 2 (Maksimum 2 Volwassenes)

Oopplan kamer

1 Badkamer

Selfsorg


Oopplan woonstel. 'n Kamer wat dien as kombuis, eetarea en slaapkamer. Daar is een koningingrootte-bed. Die badkamer is en suite met 'n stort en toilet. Die woonstelle het lugversorging. Maksimum 2 mense.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Gemeenskaplike braai area by swembad

Ten volle toegruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig